16 Die een wat teen hom kom, sal doen net wat hy wil, en niemand sal voor hom staande bly nie. Hy sal in die Pragtige Land staan,+ en hy sal die vermoë hê om te vernietig.
45 En hy sal sy koninklike tente* tussen die groot see en die berg van die Pragtige Land opslaan,+ en hy sal aan sy einde kom, en daar sal vir hom geen helper wees nie.