Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Jehovah maak arm, en hy maak ryk.+

      Hy verneder, en hy verheerlik.+

       8 Hy tel die hulpelose uit die stof op,

      en hy haal die een wat arm is, van die ashoop* af+

      om hulle by prinse te laat sit

      en hulle ’n posisie van eer te gee.

      Die fondamente van die aarde behoort aan Jehovah,+

      en hy plaas die vrugbare land daarop.

  • Psalm 75:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Want God is die Regter.+

      Hy verneder die een en verheerlik die ander.+

  • Jeremia 27:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 ‘Ek het die aarde, die mense en die diere op die oppervlak van die aarde deur my groot krag en deur my uitgestrekte arm gemaak, en ek gee dit aan wie ek ook al wil.*+

  • Daniël 4:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Dit is volgens die bevel van die wagte,+ en dit is volgens die versoek van die heiliges, sodat die lewendes kan weet dat die Allerhoogste die Heerser in die koninkryk van die mensdom is+ en dat hy dit gee aan wie hy ook al wil en selfs die laagste van die mensdom daaroor aanstel.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel