-
Lukas 18:34Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
34 Maar hulle het nie enige van hierdie dinge begryp nie, want die betekenis van hierdie woorde is vir hulle weggesteek, en hulle het nie verstaan wat gesê is nie.
-
-
1 Petrus 1:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Die profete wat geprofeteer het oor die onverdiende goedheid wat vir julle bedoel is, het ywerig navorsing gedoen en sorgvuldig ondersoek ingestel oor hierdie redding.+ 11 Hulle het bly ondersoek op watter spesifieke tyd of in watter tydperk die dinge in verband met Christus sou gebeur.+ Want die heilige gees wat in hulle was, het vooraf getuig hoe Christus sou ly+ en hoe hy daarna verheerlik sou word.
-