Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 2:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Daniël het gesê:

      “Laat die naam van God tot in alle ewigheid geloof word,

      want hy alleen het wysheid en mag.+

      21 Hy verander tye en tydperke,+

      verwyder konings en stel konings aan,+

      gee wysheid aan die wyses en kennis aan dié wat insig het.+

  • Matteus 24:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 “Niemand weet wanneer daardie dag en uur sal kom nie,+ nie die engele van die hemel nie en ook nie die Seun nie, maar net die Vader.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel