Daniël 11:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Hy sal leërmagte* uitstuur, en hulle sal die heiligdom+ – die vesting – ontheilig en die gereelde offerande* verwyder.+ “En hulle sal die walglike ding wat verwoesting veroorsaak, oprig.+ Markus 13:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “Maar wanneer julle die walglike ding wat verwoesting veroorsaak,+ sien staan waar dit nie behoort te staan nie (hier het die leser insig nodig), moet die mense wat in Judeʹa is, na die berge begin vlug.+
31 Hy sal leërmagte* uitstuur, en hulle sal die heiligdom+ – die vesting – ontheilig en die gereelde offerande* verwyder.+ “En hulle sal die walglike ding wat verwoesting veroorsaak, oprig.+
14 “Maar wanneer julle die walglike ding wat verwoesting veroorsaak,+ sien staan waar dit nie behoort te staan nie (hier het die leser insig nodig), moet die mense wat in Judeʹa is, na die berge begin vlug.+