Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 12:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 “En van die tyd af dat die gereelde offerande*+ verwyder is en die walglike ding wat verwoesting veroorsaak, opgerig is,+ sal daar 1 290 dae wees.

  • Matteus 24:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 “Wanneer julle dan die walglike ding wat verwoesting veroorsaak, waarvan die profeet Daniël gepraat het, in ’n heilige plek sien staan+ (hier het die leser insig nodig),

  • Markus 13:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “Maar wanneer julle die walglike ding wat verwoesting veroorsaak,+ sien staan waar dit nie behoort te staan nie (hier het die leser insig nodig), moet die mense wat in Judeʹa is, na die berge begin vlug.+

  • Lukas 21:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 “Maar wanneer julle sien dat Jerusalem deur leërmagte omsingel is,+ moet julle weet dat haar verwoesting naby gekom het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel