Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 2:44, 45
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 44 “In die dae van daardie konings sal die God van die hemel ’n koninkryk oprig+ wat nooit vernietig sal word nie.+ En hierdie koninkryk sal nie aan ’n ander volk oorgedra word nie.+ Dit sal al daardie koninkryke vernietig en ’n einde aan hulle maak,+ en dit alleen sal vir ewig bestaan.+ 45 Dit sal wees net soos u gesien het: Die klip wat uit die berg gekap is, maar nie deur mensehande nie, het die yster, die koper, die klei, die silwer en die goud verpletter.+ Die Groot God het aan die koning bekend gemaak wat in die toekoms sal gebeur.+ Die droom is waar, en die betekenis daarvan is betroubaar.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel