7 Laat ek die besluit van Jehovah verkondig.
Hy het vir my gesê: “Jy is my seun.+
Vandag het ek jou vader geword.+
8 Vra my, en ek sal nasies as jou erfdeel gee,
en die eindes van die aarde as jou besitting.+
9 Jy sal hulle met ’n ystersepter breek,+
en jy sal hulle soos ’n kleipot stukkend slaan.”+