Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 4:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “‘Dit was die droom wat ek, koning Nebukadneʹsar, gehad het. O Beltʹsasar, vertel my nou wat dit beteken, want nie een van die ander wyse manne van my koninkryk kan vir my sê wat dit beteken nie.+ Maar jy kan, want die gees van die heilige gode is in jou.’

  • Daniël 5:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Daar is ’n man in u koninkryk wat die gees van die heilige gode het. In die tyd van u vader is kennis en insig en wysheid soos die wysheid van die gode in hom gevind.+ Koning Nebukadneʹsar, u vader, het hom as hoof van die towerpriesters, waarsêers, Galdeërs* en sterrevoorspellers aangestel.+ Dit is wat u vader gedoen het, o koning. 12 Want Daniël, aan wie die koning die naam Beltʹsasar+ gegee het, het buitengewone wysheid en kennis en insig om drome te openbaar, om raaisels te verduidelik en om moeilike probleme op te los.*+ Laat Daniël nou geroep word, en hy sal vir u sê wat die skrif beteken.”

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel