32 en jy word van mense af weggejaag. Jy sal tussen die diere van die veld woon, en jy sal gras eet net soos ’n bees, en dit sal sewe tye lank so wees. Daarna sal jy weet dat die Allerhoogste die Heerser in die koninkryk van die mensdom is en dat hy dit gee aan wie hy ook al wil.’”+