Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 19:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Terwyl hulle die tyd saam geniet het, het ’n spul slegte manne van die stad die huis omsingel en teen die deur gehamer, en hulle het vir die ou man, die eienaar van die huis, bly sê: “Bring die man uit wat in jou huis ingekom het, sodat ons met hom seks kan hê.”+

  • Rigters 20:4-6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Toe het die Leviet,+ die vermoorde vrou se man, geantwoord: “Ek het saam met my byvrou na Giʹbea van Benjamin gegaan+ om daar te oornag. 5 En die inwoners* van Giʹbea het teen my opgestaan en die huis in die nag omsingel. Hulle wou my doodmaak, maar hulle het toe eerder my byvrou verkrag, en sy het gesterf.+ 6 Daarom het ek my byvrou se liggaam geneem en dit opgesny en die stukke na elke gebied van Israel se erfdeel gestuur+ omdat hulle ’n skandelike ding in Israel gedoen het.

  • Hosea 10:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Sedert die dae van Giʹbea het jy gesondig,+ o Israel.

      Daar het hulle aanhou sondig.

      In Giʹbea het oorlog nie die kinders van onregverdigheid heeltemal vernietig nie.*

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel