Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 19:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Voordat hulle gaan slaap het, het ’n oproerige skare van die stad – al die mans van Sodom, jonk sowel as oud – die huis omsingel. 5 En hulle het vir Lot bly skree: “Waar is die manne wat vanaand na jou toe gekom het? Bring hulle uit na ons toe sodat ons met hulle seks kan hê.”+

  • Levitikus 20:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 “‘As ’n man seksuele omgang met ’n ander man het, soos hy met ’n vrou sou hê, het hulle albei iets afskuweliks gedoen.+ Hulle moet vir seker doodgemaak word. Hulle is verantwoordelik vir hulle eie dood.*

  • Romeine 1:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 En die mans het ook nie meer natuurlike seksuele omgang met vrouens nie en het ’n brandende begeerte vir mekaar gekry. Mans doen skandelike dinge met mans+ en ontvang self die volle straf wat hulle vir hulle oortreding verdien.+

  • 1 Korintiërs 6:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Of weet julle nie dat onregverdige mense God se Koninkryk nie sal erf nie?+ Moenie mislei word nie. Mense wat seksueel onsedelik*+ is, afgode aanbid,+ egbreuk pleeg,+ sowel as mans wat toelaat dat hulle vir homoseksuele dade gebruik word,+ mans wat homoseksualiteit beoefen,*+ 10 diewe, mense wat gierig is,+ dronkaards,+ mense wat ander uitskel* en afpersers sal God se Koninkryk nie erf nie.+

  • Judas 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Net so het Sodom en Gomorʹra en die stede om hulle hulle aan growwe seksuele onsedelikheid* oorgegee en onnatuurlike vleeslike begeertes nagejaag.+ Hulle ondergaan die regterlike straf van die ewige vuur en is dus ’n waarskuwende voorbeeld vir ons.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel