Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:1-3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Terwyl Israel in Sittim+ gebly het, het die volk seksuele onsedelikheid met die dogters van Moab begin pleeg.+ 2 Die vrouens het die volk na die offerandes van hulle gode genooi,+ en die volk het begin eet en voor hulle gode neergebuig.+ 3 So het Israel die Baäl van Peor saam met hulle begin aanbid,*+ en Jehovah het woedend geword vir Israel.

  • Deuteronomium 4:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “Julle eie oë het gesien wat Jehovah in die geval van die Baäl van Peor gedoen het: Jehovah julle God het elke man wat agter die Baäl van Peor+ aangeloop het, onder julle uitgeroei.

  • Psalm 106:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Toe het hulle die Baäl van Peor begin aanbid*+

      en offerandes geëet wat aan die dooies geoffer is.*

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel