Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 60:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 En jou hele volk sal regverdig wees.

      Hulle sal die land vir ewig besit.

      Hulle is die spruit wat ek geplant het,

      die werk van my hande,+ sodat ek verheerlik kan word.+

  • Esegiël 34:27, 28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Die bome van die veld sal hulle vrugte gee, en die land sal sy opbrengs gee,+ en hulle sal veilig in die land woon. En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek hulle jukke breek+ en hulle red van dié wat hulle slawe gemaak het. 28 Hulle sal nie meer vir die nasies prooi word nie, en die wilde diere van die aarde sal hulle nie verslind nie, en hulle sal in veiligheid woon, en daar sal niemand wees wat hulle bang maak nie.+

  • Esegiël 37:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Hulle sal woon in die land wat ek aan my kneg, aan Jakob, gegee het, waar julle voorvaders gewoon het.+ Hulle sal vir ewig daarin woon,+ hulle en hulle kinders en hulle kinders se kinders,+ en my kneg Dawid sal vir ewig hulle hoofman* wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel