2 Konings 17:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+ Hosea 9:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 “Al hulle goddeloosheid was in Gilgal,+ en daar het ek hulle begin haat. Weens hulle slegte dade sal ek hulle uit my huis jaag.+ Ek sal hulle nie meer liefhê nie.+ Al hulle leiers is hardkoppig.
6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
15 “Al hulle goddeloosheid was in Gilgal,+ en daar het ek hulle begin haat. Weens hulle slegte dade sal ek hulle uit my huis jaag.+ Ek sal hulle nie meer liefhê nie.+ Al hulle leiers is hardkoppig.