-
Jeremia 9:25, 26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 “Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek elkeen sal straf wat besny is en tog nie besny is nie,+ 26 van Egipte+ en Juda+ en Edom+ en die Ammoniete+ en Moab+ en almal wie se hare aan die kante van hulle kop geknip is en wat in die wildernis woon,+ want al die nasies is nie besny nie, en die hele huis van Israel is nie in hulle hart besny nie.”+
-
-
Jeremia 25:32Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
32 Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê:
-
-
Miga 5:15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 In vurige woede sal ek wraak neem
op die nasies wat nie gehoorsaam was nie.”
-