11 “Baie nasies sal in daardie dag by Jehovah aansluit,+ en hulle sal my volk word, en ek sal by hulle woon.” En jy sal moet weet dat Jehovah van die leërmagte my na jou toe gestuur het.
8 En ek sal hulle beslis na Jerusalem bring, en hulle sal daar woon.+ En hulle sal my volk word, en ek sal hulle God word+ in waarheid* en in regverdigheid.’”