Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 21:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Om te doen wat goed en reg is,

      is vir Jehovah beter as ’n offerande.+

  • Jesaja 1:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Leer om goed te doen, beoefen geregtigheid,+

      wys die verdrukker tereg.

      Beskerm die regte van die weeskind*

      en verdedig die regsaak van die weduwee.”+

  • Jeremia 22:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Dít is wat Jehovah sê: “Sorg dat daar geregtigheid en regverdigheid is. Red die een wat beroof word uit die hand van die bedrieër. Moenie enige uitlander sleg behandel nie, en moet niks slegs aan enige weeskind* of weduwee doen nie.+ En moenie enige onskuldige mense in hierdie plek doodmaak nie.*+

  • Esegiël 45:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Julle het ver genoeg gegaan, hoofmanne van Israel!’

      “‘Hou op met julle geweld en onderdrukking, en doen wat reg en regverdig is.+ Hou op om my volk van hulle eiendom te beroof,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.

  • Hosea 12:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 “Keer dus terug na jou God,+

      hou vas aan lojale liefde en geregtigheid+

      en hoop altyd op jou God.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel