Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Want die dag kom wanneer die wagte in die berge van Eʹfraim sal uitroep:

      ‘Staan op, laat ons opgaan na Sion, na Jehovah, ons God.’”+

  • Sagaria 8:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 “Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: ‘Volke en die inwoners van baie stede sal hierheen kom. 21 En die inwoners van een stad sal na dié van ’n ander stad gaan en sê: “Kom! Laat ons gaan om Jehovah se goedkeuring te soek en om Jehovah van die leërmagte te dien.* Ek gaan ook.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel