Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 50:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 “In daardie dae en in daardie tyd,” sê Jehovah, “sal die Israeliete en die volk van Juda bymekaarkom.+ Hulle sal huil terwyl hulle loop,+ en saam sal hulle die leiding soek van Jehovah hulle God.+ 5 Hulle sal vra hoe om by Sion uit te kom, met hulle gesigte in daardie rigting gedraai,+ en hulle sal sê: ‘Kom ons verbind ons aan Jehovah in ’n ewige verbond wat nie vergeet sal word nie.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel