Matteus 26:67 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 67 Toe het hulle in sy gesig gespoeg+ en hom met hulle vuiste geslaan.+ Ander het hom in die gesig geklap+ Johannes 18:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Nadat hy dit gesê het, het een van die beamptes wat daar gestaan het, Jesus in die gesig geklap+ en gesê: “Is dit hoe jy die hoofpriester antwoord?” Johannes 19:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 en hulle het na hom toe bly kom en gesê: “Goeiedag, Koning van die Jode!” Hulle het hom ook heeltyd in die gesig geklap.+
67 Toe het hulle in sy gesig gespoeg+ en hom met hulle vuiste geslaan.+ Ander het hom in die gesig geklap+
22 Nadat hy dit gesê het, het een van die beamptes wat daar gestaan het, Jesus in die gesig geklap+ en gesê: “Is dit hoe jy die hoofpriester antwoord?”
3 en hulle het na hom toe bly kom en gesê: “Goeiedag, Koning van die Jode!” Hulle het hom ook heeltyd in die gesig geklap.+