-
Psalm 114:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
114 Toe Israel uit Egipte getrek het,+
toe die huis van Jakob ’n volk verlaat het wat ’n vreemde taal praat,
-
Jesaja 50:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Hoekom was daar dan niemand hier toe ek gekom het nie?
Hoekom het niemand geantwoord toe ek geroep het nie?+
Is my hand te kort om julle te verlos?
Of het ek nie die krag om julle te red nie?+
Kyk! Op my bevel droog die see op.+
Ek maak riviere ’n woestyn.+
Die visse verrot omdat daar nie water is nie,
en hulle sterf van die dors.
-
-
Nahum 1:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
Basan en Karmel verlep,+
en die bloeisels van die Liʹbanon-berge verlep.
-
-
-