Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 33:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Manasʹse+ was 12 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 55 jaar lank in Jerusalem regeer.+

  • 2 Kronieke 33:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Hy het die offerhoogtes herbou wat sy pa, Hiskiʹa, afgebreek het,+ en hy het altare vir die Baäls opgerig en heilige pale* gemaak. En hy het die hele leërmag van die hemel aanbid en hulle gedien.+

  • Jeremia 19:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 En die huise van Jerusalem en die huise van die konings van Juda sal onrein word soos hierdie plek, Tofet,+ ja, al die huise waar hulle op die dakke offerandes vir die hele leërmag van die hemel gebring het+ en drankoffers vir ander gode uitgegooi het.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel