-
Numeri 5:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 “Beveel die Israeliete om elke melaatse+ en elkeen wat ’n afskeiding het+ en elkeen wat deur middel van ’n dooie persoon* onrein geword het,+ uit die kamp uit te stuur. 3 Hetsy ’n man of ’n vrou, julle moet hulle uitstuur. Julle moet hulle uit die kamp uitstuur, sodat hulle nie die kampe van die volk onder wie ek woon,+ besmet nie.”+
-