Jeremia 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 In daardie tyd sal hulle Jerusalem die troon van Jehovah noem,+ en al die nasies sal in Jerusalem bymekaargebring word om die naam van Jehovah te loof,+ en hulle sal nie meer hardkoppig wees en hulle goddelose hart volg nie.” Joël 3:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar Juda sal altyd bewoon word,en Jerusalem van geslag tot geslag.+ Amos 9:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek sal die gevangenes van my volk Israel terugbring,+en hulle sal die verwoeste stede herbou en bewoon.+ Hulle sal wingerde plant en die wyn daarvan drink+en tuine maak en die vrugte daarvan eet.’+
17 In daardie tyd sal hulle Jerusalem die troon van Jehovah noem,+ en al die nasies sal in Jerusalem bymekaargebring word om die naam van Jehovah te loof,+ en hulle sal nie meer hardkoppig wees en hulle goddelose hart volg nie.”
14 Ek sal die gevangenes van my volk Israel terugbring,+en hulle sal die verwoeste stede herbou en bewoon.+ Hulle sal wingerde plant en die wyn daarvan drink+en tuine maak en die vrugte daarvan eet.’+