14 “‘Kyk! Die dae kom,’ sê Jehovah, ‘wanneer ek die goeie belofte sal nakom wat ek gemaak het in verband met die huis van Israel en die huis van Juda.+
3 “Dít is wat Jehovah sê: ‘Ek sal na Sion terugkeer+ en in Jerusalem woon.+ En Jerusalem sal die stad van waarheid* genoem word,+ en die berg van Jehovah van die leërmagte sal die heilige berg genoem word.’”+