Psalm 36:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 By u is die bron van lewe.+ Deur u lig kan ons lig sien.+ Jesaja 60:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 60 “Staan op, o vrou,+ versprei lig, want jou lig het gekom. Die heerlikheid van Jehovah skyn op jou.+ Openbaring 21:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 En die stad het nie die son en ook nie die maan nodig om daarop te skyn nie, want die heerlikheid van God het dit verlig,+ en sy lamp was die Lam.+ Openbaring 22:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 En daar sal nie meer nag wees nie,+ en hulle het geen lig van lampe of van die son nodig nie, want Jehovah* God sal hulle van lig voorsien,+ en hulle sal vir ewig en altyd as konings regeer.+
60 “Staan op, o vrou,+ versprei lig, want jou lig het gekom. Die heerlikheid van Jehovah skyn op jou.+
23 En die stad het nie die son en ook nie die maan nodig om daarop te skyn nie, want die heerlikheid van God het dit verlig,+ en sy lamp was die Lam.+
5 En daar sal nie meer nag wees nie,+ en hulle het geen lig van lampe of van die son nodig nie, want Jehovah* God sal hulle van lig voorsien,+ en hulle sal vir ewig en altyd as konings regeer.+