Maleagi 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en mense moet by hom oor die wet* leer,+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërmagte.
7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en mense moet by hom oor die wet* leer,+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërmagte.