Levitikus 27:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 “‘Elke tiende+ van die land behoort aan Jehovah, of dit nou van die opbrengs van die land of van die vrugte van die bome is. Dit is iets heiligs vir Jehovah. Deuteronomium 14:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 “Aan die einde van elke derde jaar moet jy die hele tiende van jou opbrengs vir daardie jaar uitbring en dit in julle stede neersit.+
30 “‘Elke tiende+ van die land behoort aan Jehovah, of dit nou van die opbrengs van die land of van die vrugte van die bome is. Dit is iets heiligs vir Jehovah.
28 “Aan die einde van elke derde jaar moet jy die hele tiende van jou opbrengs vir daardie jaar uitbring en dit in julle stede neersit.+