1 Timoteus 6:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Maar jy, o man van God, vlug vir hierdie dinge. Werk eerder hard om regverdigheid, toegewydheid aan God, geloof, liefde, volharding en sagmoedigheid+ aan te kweek. Titus 3:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 om niks slegs van enigiemand te sê nie, om nie stryerig te wees nie, maar redelik,+ en om sagmoedigheid te openbaar teenoor alle mense.+
11 Maar jy, o man van God, vlug vir hierdie dinge. Werk eerder hard om regverdigheid, toegewydheid aan God, geloof, liefde, volharding en sagmoedigheid+ aan te kweek.
2 om niks slegs van enigiemand te sê nie, om nie stryerig te wees nie, maar redelik,+ en om sagmoedigheid te openbaar teenoor alle mense.+