Matteus 6:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “Want as julle mense vir hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe,+ Matteus 18:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Moes jy nie ook genade aan jou medeslaaf betoon het soos ek genade aan jou betoon het nie?’+ Jakobus 2:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Want wie nie genade betoon nie, sal sy oordeel sonder genade kry.+ Om genade te betoon is beter as om te oordeel.
13 Want wie nie genade betoon nie, sal sy oordeel sonder genade kry.+ Om genade te betoon is beter as om te oordeel.