Jesaja 55:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+en die slegte mens sy gedagtes. Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+ Matteus 6:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 en vergewe ons ons sondes,* soos ons ook die mense vergewe het wat teen ons gesondig het.*+ Matteus 7:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Alles wat julle dan wil hê dat mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen,+ want dit is wat die Wet en die boeke van die profete beteken.+ Jakobus 2:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Want wie nie genade betoon nie, sal sy oordeel sonder genade kry.+ Om genade te betoon is beter as om te oordeel.
7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+en die slegte mens sy gedagtes. Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+
12 “Alles wat julle dan wil hê dat mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen,+ want dit is wat die Wet en die boeke van die profete beteken.+
13 Want wie nie genade betoon nie, sal sy oordeel sonder genade kry.+ Om genade te betoon is beter as om te oordeel.