-
Markus 10:29, 30Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
29 Jesus het gesê: “Ek verseker julle dat elkeen wat huis of broers of susters of ma of pa of kinders of landerye ter wille van my en ter wille van die goeie nuus verlaat het,+ 30 nou in hierdie tyd 100 keer soveel sal kry – huise, broers, susters, ma’s, kinders en landerye, met vervolginge+ – en in die wêreld* wat kom, die ewige lewe.
-