Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 8:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 12 Toe het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig van die wêreld.+ Enigiemand wat my volg, sal nie in die duisternis loop nie, maar sal die lig van die lewe besit.”+

  • Johannes 12:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 Terwyl julle die lig het, moet julle geloof in die lig beoefen, sodat julle kinders van die lig kan word.”+

      Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy weggegaan, en die mense het nie geweet waar hy is nie.

  • Filippense 2:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 sodat julle rein en onskuldig kan word, kinders van God,+ onbesmet in ’n geslag wat sleg en verdraai is.+ Onder hulle skyn julle as ligte in die wêreld+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel