Efesiërs 5:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 want julle was eens duisternis, maar julle is nou lig+ in verband met die Here.+ Gaan voort om as kinders van die lig te lewe, Filippense 2:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 sodat julle rein en onskuldig kan word, kinders van God,+ onbesmet in ’n geslag wat sleg en verdraai is.+ Onder hulle skyn julle as ligte in die wêreld+
8 want julle was eens duisternis, maar julle is nou lig+ in verband met die Here.+ Gaan voort om as kinders van die lig te lewe,
15 sodat julle rein en onskuldig kan word, kinders van God,+ onbesmet in ’n geslag wat sleg en verdraai is.+ Onder hulle skyn julle as ligte in die wêreld+