Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 24:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 “As ’n man met ’n vrou trou, maar hy haar nie meer wil hê nie omdat hy iets omtrent haar gevind het wat skandelik is, dan moet hy vir haar ’n skeibrief uitskryf,+ dit vir haar gee en haar uit sy huis wegstuur.+

  • Matteus 19:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 En Fariseërs het na hom toe gekom om hom te toets, en hulle het gevra: “Mag ’n man sommer om enige rede van sy vrou skei?”+

  • Matteus 19:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Hy het vir hulle gesê: “Moses het die toegewing gemaak dat julle van julle vrouens kan skei omdat julle harte so ongevoelig is,+ maar dit was nie van die begin af so nie.+

  • Markus 10:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 En Fariseërs het gekom om hom te toets, en hulle het vir hom gevra of ’n man van sy vrou mag skei.+

  • Markus 10:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Hulle het gesê: “Moses het toegelaat dat ’n skeibrief geskryf kan word en dat hy van haar kan skei.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel