Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 24:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 “As ’n man met ’n vrou trou, maar hy haar nie meer wil hê nie omdat hy iets omtrent haar gevind het wat skandelik is, dan moet hy vir haar ’n skeibrief uitskryf,+ dit vir haar gee en haar uit sy huis wegstuur.+

  • Markus 10:2-12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 En Fariseërs het gekom om hom te toets, en hulle het vir hom gevra of ’n man van sy vrou mag skei.+ 3 Hy het hulle geantwoord: “Wat het Moses julle beveel?” 4 Hulle het gesê: “Moses het toegelaat dat ’n skeibrief geskryf kan word en dat hy van haar kan skei.”+ 5 Maar Jesus het vir hulle gesê: “Hy het hierdie gebod vir julle geskryf+ omdat julle harte so ongevoelig is.+ 6 Maar van die begin van die skepping af ‘het Hy hulle man en vrou geskep.+ 7 Daarom sal ’n man sy pa en sy ma verlaat,+ 8 en die twee sal een vlees wees.’+ Hulle sal dus nie meer twee wees nie, maar een vlees. 9 Wat God dan onder een juk saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.”+ 10 Toe hulle weer in die huis was, het die dissipels hom hieroor begin uitvra. 11 Hy het vir hulle gesê: “Elkeen wat van sy vrou skei en met iemand anders trou, pleeg egbreuk+ teen haar, 12 en as ’n vrou ooit met iemand anders trou nadat sy van haar man geskei het, pleeg sy egbreuk.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel