Johannes 17:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 “Ek vra nie dat u hulle uit die wêreld neem nie, maar dat u hulle teen die Duiwel* beskerm.+ 1 Johannes 5:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Ons weet dat ons aan God behoort, maar die hele wêreld is in die mag van die Duiwel.*+