Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 13:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En wanneer hulle julle vat om julle oor te lewer, moet julle nie vooraf bekommerd wees oor wat julle sal sê nie, maar julle moet sê wat ook al in daardie uur aan julle gegee word, want dit is nie julle wat praat nie, dit is die heilige gees.+

  • Lukas 12:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Wanneer hulle julle voor openbare vergaderinge,* regeringsamptenare en owerhede bring, moet julle nie bekommerd wees oor wat julle moet sê om julle te verdedig of hoe julle dit moet sê nie,+ 12 want die heilige gees sal julle in daardie selfde uur die dinge leer wat julle moet sê.”+

  • Lukas 21:14, 15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Besluit dus in julle harte om nie vooraf te oefen hoe julle julle gaan verdedig nie,+ 15 want ek sal vir julle woorde en wysheid gee, wat al julle teenstanders saam nie sal kan weerstaan of bevraagteken nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel