Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 16:24, 25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Toe het Jesus vir sy dissipels gesê: “As iemand my volgeling wil word, moet hy ophou om vir homself te lewe* en sy folterpaal* optel en aanhou om my te volg.+ 25 Want enigiemand wat sy lewe wil red, sal dit verloor, maar enigiemand wat sy lewe ter wille van my verloor, sal dit vind.+

  • Markus 8:34, 35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 En hy het die skare saam met sy dissipels na hom toe geroep en vir hulle gesê: “As iemand my volgeling wil word, moet hy ophou om vir homself te lewe* en sy folterpaal* optel en aanhou om my te volg.+ 35 Want enigiemand wat sy lewe wil red, sal dit verloor, maar enigiemand wat sy lewe ter wille van my en die goeie nuus verloor, sal dit red.+

  • Lukas 9:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Toe het hy verder vir almal gesê: “As iemand my volgeling wil word, moet hy ophou om vir homself te lewe*+ en dag ná dag sy folterpaal* optel en aanhou om my te volg.+

  • Lukas 14:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Elkeen wat nie sy folterpaal* dra en agter my aan kom nie, kan nie my dissipel wees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel