25 Enigiemand wat lief is vir sy lewe,* vernietig dit, maar enigiemand wat sy lewe* in hierdie wêreld haat,+ sal dit vir die ewige lewe veilig bewaar.+
11 En hulle het hom oorwin+ weens die bloed van die Lam+ en weens die woord van hulle getuienis,+ en selfs toe hulle voor die dood te staan gekom het, het hulle nie hulle siele* liefgehad nie.+