Markus 6:46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 Maar nadat hy hulle gegroet het, het hy na ’n berg gegaan om te bid.+ Lukas 6:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Op een van hierdie dae het hy na die berg toe gegaan om te bid,+ en hy het die hele nag lank tot God gebid.+ Lukas 9:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Later, terwyl hy alleen gebid het, het die dissipels na hom toe gekom, en hy het hulle gevra: “Wie sê die skare is ek?”+
12 Op een van hierdie dae het hy na die berg toe gegaan om te bid,+ en hy het die hele nag lank tot God gebid.+
18 Later, terwyl hy alleen gebid het, het die dissipels na hom toe gekom, en hy het hulle gevra: “Wie sê die skare is ek?”+