Matteus 6:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar wanneer jy bid, moet jy in jou binnekamer ingaan, en nadat jy die deur toegemaak het, moet jy bid tot jou Vader wat in die geheim toekyk.+ Dan sal jou Vader wat in die geheim toekyk, jou beloon. Matteus 14:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Nadat hy die skare weggestuur het, het hy alleen teen die berg opgegaan om te bid.+ Toe dit aand geword het, was hy alleen daar. Markus 1:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Vroeg die oggend, terwyl dit nog donker was, het hy opgestaan en buitentoe gegaan, na ’n afgeleë plek, en daar het hy begin bid.+ Lukas 6:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Op een van hierdie dae het hy na die berg toe gegaan om te bid,+ en hy het die hele nag lank tot God gebid.+
6 Maar wanneer jy bid, moet jy in jou binnekamer ingaan, en nadat jy die deur toegemaak het, moet jy bid tot jou Vader wat in die geheim toekyk.+ Dan sal jou Vader wat in die geheim toekyk, jou beloon.
23 Nadat hy die skare weggestuur het, het hy alleen teen die berg opgegaan om te bid.+ Toe dit aand geword het, was hy alleen daar.
35 Vroeg die oggend, terwyl dit nog donker was, het hy opgestaan en buitentoe gegaan, na ’n afgeleë plek, en daar het hy begin bid.+
12 Op een van hierdie dae het hy na die berg toe gegaan om te bid,+ en hy het die hele nag lank tot God gebid.+