Deuteronomium 24:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 “As ’n man met ’n vrou trou, maar hy haar nie meer wil hê nie omdat hy iets omtrent haar gevind het wat skandelik is, dan moet hy vir haar ’n skeibrief uitskryf,+ dit vir haar gee en haar uit sy huis wegstuur.+ Matteus 5:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 “Daar is ook gesê: ‘Laat elkeen wat van sy vrou skei, vir haar ’n skeibrief gee.’+
24 “As ’n man met ’n vrou trou, maar hy haar nie meer wil hê nie omdat hy iets omtrent haar gevind het wat skandelik is, dan moet hy vir haar ’n skeibrief uitskryf,+ dit vir haar gee en haar uit sy huis wegstuur.+