Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 7:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Het hierdie huis wat my naam dra, ’n skuilplek vir rowers in julle oë geword?+ Ek het dit met my eie oë gesien,” sê Jehovah.

  • Markus 11:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Hy het die mense geleer en gesê: “Staan daar nie geskryf: ‘My huis sal ’n huis van gebed vir al die nasies genoem word’ nie?+ Maar julle het dit ’n skuilplek vir rowers gemaak.”+

  • Lukas 19:46
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 46 en vir hulle gesê: “Daar staan geskryf: ‘My huis sal ’n huis van gebed wees’,+ maar julle het dit ’n skuilplek vir rowers gemaak.”+

  • Johannes 2:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Hy het vir die duiweverkopers gesê: “Vat hierdie goed hier weg! Hou op om die huis van my Vader ’n besigheidsplek te maak!”*+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel