Jeremia 7:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Het hierdie huis wat my naam dra, ’n skuilplek vir rowers in julle oë geword?+ Ek het dit met my eie oë gesien,” sê Jehovah. Matteus 21:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En hy het vir hulle gesê: “Daar staan geskryf: ‘My huis sal ’n huis van gebed genoem word’,+ maar julle maak dit ’n skuilplek vir rowers.”+ Lukas 19:46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 en vir hulle gesê: “Daar staan geskryf: ‘My huis sal ’n huis van gebed wees’,+ maar julle het dit ’n skuilplek vir rowers gemaak.”+ Johannes 2:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hy het vir die duiweverkopers gesê: “Vat hierdie goed hier weg! Hou op om die huis van my Vader ’n besigheidsplek te maak!”*+
11 Het hierdie huis wat my naam dra, ’n skuilplek vir rowers in julle oë geword?+ Ek het dit met my eie oë gesien,” sê Jehovah.
13 En hy het vir hulle gesê: “Daar staan geskryf: ‘My huis sal ’n huis van gebed genoem word’,+ maar julle maak dit ’n skuilplek vir rowers.”+
46 en vir hulle gesê: “Daar staan geskryf: ‘My huis sal ’n huis van gebed wees’,+ maar julle het dit ’n skuilplek vir rowers gemaak.”+
16 Hy het vir die duiweverkopers gesê: “Vat hierdie goed hier weg! Hou op om die huis van my Vader ’n besigheidsplek te maak!”*+