Jeremia 7:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Het hierdie huis wat my naam dra, ’n skuilplek vir rowers in julle oë geword?+ Ek het dit met my eie oë gesien,” sê Jehovah. Matteus 21:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En hy het vir hulle gesê: “Daar staan geskryf: ‘My huis sal ’n huis van gebed genoem word’,+ maar julle maak dit ’n skuilplek vir rowers.”+ Markus 11:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Hy het die mense geleer en gesê: “Staan daar nie geskryf: ‘My huis sal ’n huis van gebed vir al die nasies genoem word’ nie?+ Maar julle het dit ’n skuilplek vir rowers gemaak.”+ Lukas 19:46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 en vir hulle gesê: “Daar staan geskryf: ‘My huis sal ’n huis van gebed wees’,+ maar julle het dit ’n skuilplek vir rowers gemaak.”+
11 Het hierdie huis wat my naam dra, ’n skuilplek vir rowers in julle oë geword?+ Ek het dit met my eie oë gesien,” sê Jehovah.
13 En hy het vir hulle gesê: “Daar staan geskryf: ‘My huis sal ’n huis van gebed genoem word’,+ maar julle maak dit ’n skuilplek vir rowers.”+
17 Hy het die mense geleer en gesê: “Staan daar nie geskryf: ‘My huis sal ’n huis van gebed vir al die nasies genoem word’ nie?+ Maar julle het dit ’n skuilplek vir rowers gemaak.”+
46 en vir hulle gesê: “Daar staan geskryf: ‘My huis sal ’n huis van gebed wees’,+ maar julle het dit ’n skuilplek vir rowers gemaak.”+