Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 3:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 As dit gebeur, kan ons God wat ons dien, ons uit die brandende vuuroond en uit u hand red, o koning.+ 18 Maar selfs as hy dit nie doen nie, moet u weet, o koning, dat ons nie u gode sal dien of die goue beeld sal aanbid wat u opgerig het nie.”+

  • Maleagi 3:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “Sal ’n blote mens God beroof? Maar julle beroof my.”

      En julle vra: “Hoe het ons u beroof?”

      “In die tiendes en in die bydraes.

  • Markus 12:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Jesus het toe gesê: “Betaal aan die keiser terug wat aan die keiser behoort,+ maar aan God wat aan God behoort.”+ En hulle was verstom oor wat hy gesê het.

  • Lukas 20:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Hy het vir hulle gesê: “Betaal dan aan die keiser wat aan die keiser behoort,+ maar aan God wat aan God behoort.”+

  • Lukas 23:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe het hulle hom begin beskuldig+ en gesê: “Ons het vasgestel dat hierdie man ons nasie opstandig maak. Hy verbied mense om belasting aan die keiser te betaal+ en sê dat hy Christus, ’n koning, is.”+

  • Romeine 13:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Gee aan almal wat hulle toekom: Betaal belasting aan die een wat belasting vra.+ Betaal skatting* aan die een wat skatting* vra. Betoon respek aan die een wat gerespekteer wil word.+ Gee eer aan die een wat geëer wil word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel