Wagtoring AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 13
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon laai nie.

Oorsig van Romeine

      • Onderdanigheid aan owerhede (1-7)

        • Betaling van belasting (6, 7)

      • Liefde vervul die Wet (8-10)

      • Gedra julle soos mense hulle in die dag gedra (11-14)

Romeine 13:1

Voetnote
  • *

    Of “elke siel”.

Kantlynverwysings
  • +Tit 3:1; 1Pe 2:13, 14
  • +Joh 19:10, 11
  • +Han 17:26
Indekse
  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 56-57

    Die Wagtoring,

    2010/1/15, bl. 24

    2008/6/15, bl. 31

    2002/11/1, bl. 17-18

    2000/8/1, bl. 4

    Ontwaak!,

    2003/12/8, bl. 10-11

Romeine 13:2

Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/8/1, bl. 4

Romeine 13:3

Kantlynverwysings
  • +1Pe 2:13, 14
  • +1Pe 3:13

Romeine 13:4

Indekse
  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2003/12/8, bl. 11

    Die Wagtoring,

    2000/8/1, bl. 4-5

Romeine 13:5

Kantlynverwysings
  • +1Pe 2:19; 3:16
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/9/1, bl. 21-22

Romeine 13:6

Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/9/1, bl. 22

    2000/8/1, bl. 5

Romeine 13:7

Voetnote
  • *

    Sien Woordelys.

  • *

    Sien Woordelys.

Kantlynverwysings
  • +Mt 22:21; Mr 12:17; Lu 20:25
  • +Spr 24:21
  • +1Pe 2:13, 17
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/3, bl. 10

    Ontwaak!,

    2008/9, bl. 20-21

    2003/12/8, bl. 10-11

    Die Wagtoring,

    2000/6/15, bl. 14

Romeine 13:8

Kantlynverwysings
  • +Kol 3:14; 1Ti 1:5; 1Jo 4:11
  • +Ga 5:14; Jak 2:8

Romeine 13:9

Kantlynverwysings
  • +Eks 20:14; Mt 5:27, 28; 1Ko 6:9, 10
  • +Ge 9:6; De 5:17
  • +Eks 20:15
  • +Eks 20:17
  • +Le 19:18; Mt 22:39

Romeine 13:10

Kantlynverwysings
  • +Lu 6:31; 2Ti 2:24
  • +Mt 22:37-40

Romeine 13:11

Kantlynverwysings
  • +Lu 21:36; 1Te 5:6
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/11/15, bl. 7

    2012/3/15, bl. 10-11

Romeine 13:12

Kantlynverwysings
  • +Ef 5:10, 11
  • +2Ko 6:4, 7; Ef 6:11; 1Te 5:8

Romeine 13:13

Voetnote
  • *

    Of “dade van skaamtelose gedrag”. Meervoud van die Griekse woord a·selʹgei·a. Sien Woordelys.

Kantlynverwysings
  • +1Pe 2:12
  • +Ef 4:19; 1Pe 4:3
  • +2Ko 12:20
Indekse
  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2002/1/8, bl. 21

Romeine 13:14

Voetnote
  • *

    Lett. “Beklee julle met die Here Jesus Christus”.

Kantlynverwysings
  • +1Ko 11:1; Ga 3:27; Ef 4:24
  • +Ga 5:16
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/1/1, bl. 17-18

    2005/1/1, bl. 11-12

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Rom. 13:1Tit 3:1; 1Pe 2:13, 14
Rom. 13:1Joh 19:10, 11
Rom. 13:1Han 17:26
Rom. 13:31Pe 2:13, 14
Rom. 13:31Pe 3:13
Rom. 13:51Pe 2:19; 3:16
Rom. 13:7Mt 22:21; Mr 12:17; Lu 20:25
Rom. 13:7Spr 24:21
Rom. 13:71Pe 2:13, 17
Rom. 13:8Kol 3:14; 1Ti 1:5; 1Jo 4:11
Rom. 13:8Ga 5:14; Jak 2:8
Rom. 13:9Eks 20:14; Mt 5:27, 28; 1Ko 6:9, 10
Rom. 13:9Ge 9:6; De 5:17
Rom. 13:9Eks 20:15
Rom. 13:9Eks 20:17
Rom. 13:9Le 19:18; Mt 22:39
Rom. 13:10Lu 6:31; 2Ti 2:24
Rom. 13:10Mt 22:37-40
Rom. 13:11Lu 21:36; 1Te 5:6
Rom. 13:12Ef 5:10, 11
Rom. 13:122Ko 6:4, 7; Ef 6:11; 1Te 5:8
Rom. 13:131Pe 2:12
Rom. 13:13Ef 4:19; 1Pe 4:3
Rom. 13:132Ko 12:20
Rom. 13:141Ko 11:1; Ga 3:27; Ef 4:24
Rom. 13:14Ga 5:16
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Romeine 13:1-14

Aan die Romeine

13 Laat elkeen* onderdanig wees aan die hoër owerhede,+ want daar is geen gesag wat nie van God af kom nie.+ Die bestaande owerhede is deur God in hulle relatiewe posisies geplaas.+ 2 Die een wat die owerhede teëstaan, staan dus God se reëling teë, en dié wat dit doen, sal oordeel oor hulleself bring. 3 Want jy hoef nie bang te wees vir daardie heersers as jy goeie dinge doen nie, maar wel as jy slegte dinge doen.+ As jy nie vir die owerhede wil bang wees nie, moet jy aanhou om goeie dinge te doen,+ en jy sal deur hulle geprys word daarvoor, 4 want die owerhede is God se dienaars tot jou voordeel. Maar as jy doen wat sleg is, moet jy bang wees, want die owerhede dra nie verniet die swaard nie. Hulle is God se dienaars wat die oortreders straf.

5 Julle het dus goeie rede om onderdanig te wees, nie net weens die straf nie, maar ook weens julle gewete.+ 6 Daarom betaal julle ook belasting, want hulle is God se openbare dienaars wat hulle taak voortdurend uitvoer. 7 Gee aan almal wat hulle toekom: Betaal belasting aan die een wat belasting vra.+ Betaal skatting* aan die een wat skatting* vra. Betoon respek aan die een wat gerespekteer wil word.+ Gee eer aan die een wat geëer wil word.+

8 Moet niemand enigiets skuld nie, behalwe om mekaar lief te hê,+ want die persoon wat sy medemens liefhet, het die wet vervul.+ 9 Want die gebooie: “Jy mag nie egbreuk pleeg nie,+ jy mag nie moord pleeg nie,+ jy mag nie steel nie,+ jy mag nie begeer wat aan ander behoort nie”,+ en watter ander gebod daar ook al is, word in hierdie woorde opgesom: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+ 10 Iemand wat liefhet, doen niks slegs aan sy naaste nie,+ en daarom vervul liefde die wet.+

11 En doen dit omdat julle weet in watter tyd ons lewe. Dit is nou die uur vir julle om wakker te word,+ want ons redding is nou nader as toe ons gelowiges geword het. 12 Die nag is amper verby, en die dag is naby. Laat ons dus ontslae raak van die werke wat aan die duisternis behoort,+ en laat ons die wapens van die lig gebruik.+ 13 Laat ons ons ordentlik gedra,+ soos mense hulle in die dag gedra. Laat ons ’n lewe lei sonder wilde partytjies, dronkenskap, onsedelikheid, skaamtelose gedrag,*+ stryery en jaloesie.+ 14 Volg die Here Jesus Christus na,*+ en moenie vooruitbeplan om die begeertes van die vlees te bevredig nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2020)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Voorkeure
  • Copyright © 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan