Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 110:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 110 Jehovah het vir my Here gesê:

      “Sit aan my regterhand+

      totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+

  • Handelinge 2:34, 35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Dawid het nie na die hemel opgevaar nie, maar hy sê self: ‘Jehovah* het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand 35 totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”’+

  • 1 Korintiërs 15:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Want hy moet as koning regeer totdat God alle vyande onder sy voete geplaas het.+

  • Hebreërs 1:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Maar oor watter een van die engele het hy ooit gesê: “Sit aan my regterhand totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak”?+

  • Hebreërs 10:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Maar hierdie man het eens en vir altyd een offerande vir sondes gebring en het aan die regterhand van God gaan sit,+ 13 en hy wag van toe af totdat sy vyande ’n voetbank vir sy voete gemaak word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel